Tishas Tuisgebak
Double Choc Lindt Krummel Koekies
Double Choc Lindt Krummel Koekies
Couldn't load pickup availability
Twee keer die sjokolade. Twee keer die geluk!
Ons Dubbel Sjokolade Krummelkoekies word perfek gebak vir ware sjokoladeliefhebbers. Elke koekie kombineer ’n ryk kakaobasis met stukke romerige sjokolade, wat die ideale balans skep tussen sag, taai en heerlik krummelrig. Perfek saam met koffie, as nagereg, of bloot vir ’n bietjie selfbederf enige tyd van die dag. Eet hom koud of maak hom so klein bietjie warm en geniet dit!
___________________________________________________________________________
All the crumble, all the chocolate, all yours!
Our Double Chocolate Crumble Cookies are baked to perfection for true chocolate lovers. Each cookie combines a rich cocoa base with chunks of velvety chocolate, creating the perfect balance between soft, chewy, and delightfully crumbly. Ideal with coffee, as a dessert, or for pure indulgence any time of day
Share
