Skip to product information
1 of 9

Tishas Tuisgebak

"Special Edition" Krummels Koekie boks

"Special Edition" Krummels Koekie boks

Regular price R 330.00 ZAR
Regular price Sale price R 330.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

🌟 Krummels Special Edition 6-Boks 🌟
Beperk. Besonder. Buitengewoon lekker.

🍪 Wat kan jy verwag in die Maart/April boks?

Hierdie maand se Special Edition boks bring vir jou ’n  kombinasie van ryk, romerige en tropiese smake – perfek gebalanseer vir ware koekie-liefhebbers:

Bunny Bites Speckled Eggs

Smartie Surprise

Salted Caramel

Kinderlicious

Dubai Pistachio

Bar-One

 

📦 Beperkte uitgawe | Vars gebak | Nettot einde April beskikbaar

👉 As jy dit sien, bestel dit – volgende maand is iets heeltemal anders!

 

View full details